Energiebewaring

Energiebehoud (of -bewaring) verwys na die vermindering van energieverbruik omdat daar minder gebruik gemaak word van 'n energiediens. Energie-bewaring verskil heeltemal van effektiewe energiegebruik – wat beteken daar word minder energie gebruik vir 'n ononderbroke diens.[1] Om minder rond te ry is 'n 'n voorbeeld van energiebewaring. Om dieselfde afstand te ry met 'n motor wat beter brandstofverbruik lewer, is 'n voorbeeld van energie- doeltreffendheid. Energiebewaring – en doeltreffendheid is beide tegnieke van energie vermindering.

Alhoewel energiebewaring lei tot 'n vermindering in energiedienste, kan dit bydra tot verhoogde omgewingskwaliteit, nasionale sekuriteit, persoonlike finansiële sekuriteit en groter besparings.[2] Dit staan aan die bopunt van die volhoubare energie hiërargie.[verwysing benodig] Dit dra by tot die verlaging in energiekoste omdat dit die toekomstige uitputting van hulpbronne voorkom.[3]

  1. "Energy conservation vs. energy efficiency" Geargiveer 13 Mei 2014 op Wayback Machine.
  2. "Unintended Consequences of Green Technologies".
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2016. Besoek op 29 Februarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search